Newsletter November2014
Newsletter November 2014
         
  Dear name,

November is here, which means holiday season is just around the corner! Are you planning a road trip with family and friends this year? Why not take your VW out on the open road, get bunches of fresh air and enjoy well-deserved time off.

We would like to remind all VW family members to start booking their services before the holiday rush to avoid struggling to get your car serviced before you go on your getaway. You can make your booking with Engelize by phoning 044 691 1302. Be sure to mention that you received the notification via our monthly newsletter as this will secure a speedy process and in turn help us to monitor and track services.

Enjoy the ride, enjoy the read.

 
         
 
Service and Parts Special
     
  We are offering a range of special prices on shocks, wipers and spark plugs on selected VW models. Please contact us for more information and a detailed pricelist.    
         
         
 

Mosselbaai Volkswagen Verhuis na Spogperseel
 

 
 

Mosselbaai Volkswagen, voorheen bekend as Southern Sea Volkswagen, is jare reeds een van die bekendste bakens in Mosselbaai se hoofstraat en een van Mosselbaai se voorste nuusmakers – ons oortref voortdurend ons reeds uitmuntende diens. Terselfdertyd het ons landswyd ’n reputasie opgebou as een van die voorste Volkswagen-handelaars danksy ons onberispelike integriteit, voortreflike diens en ongeëwenaarde kliëntgerigtheid. Geen wonder ons bars uit ons nate – hierdie dinamika het ’n behoefte geskep vir groter en beter toegeruste fasiliteite om ons diens aan ons kliënte te verbeter. ’n Jaar of twee gelede het die vlae reeds langs Louis Fourie-weg begin wapper toe MasterCars na Mascadorstraat in Voorbaai geskuif het.

Op 17 November 2014 sal die res van Mosselbaai Volkswagen na Mascadorstraat in Voorbaai verskuif en nog ’n eerste voeg by die lang lys van ‘Eerstes en Bestes’ onder Volkswagen-handelaars in die land.

Die nuwe perseel gaan nie net spog met ’n nuwe, ultra-moderne werkswinkel en onderdele-afdeling nie, maar dit gaan die eerste handelaar in die Suid-Kaap wees wat Volkswagen Suid-Afrika se nuwe Korporatiewe Identiteit bekendstel. Dit volg kort op die hakke van ’n rits prestasies soos Mosselbaai Besigheid van die Jaar 2013 en Nasionale Wenner van Volkswagen SA se Kliënte Tevredenheidsindeks (uit 105 VW handelaars in Suid-Afrika) sowel as Volkswagen SA se “Customer Centricity” program.

Die nuwe tuiste van Mosselbaai Volkswagen (gerieflik tussen Mosselbaai en Hartenbos) was die afgelope tyd ’n miernes van bedrywigheid om alles betyds gereed te kry vir die 17de November. Dit is ’n Rooiletterdag, want alles vanaf nuwe voertuie, die werkswinkel, onderdele-, administrasie-, MasterCars- en selfs die motorwas-afdeling sal hier gehuisves word. Hierdie nuwe fasiliteite sal julle, ons kliënte, se lewens vergemaklik deur:

  • Meer, gerieflike parkering;
  • Alles onder een dak aan te bied;
  • ʼn Nuwe, tegnologies-gevorderde werkswinkel; en
  • Voldoende vertoonruimte om die volle Volkswagen-spektrum ten beste uit te stal.

Alhoewel alles by die nuwe adres gesofistikeerd, modern en tegnologies gevorderd gaan wees, is dit goed om te weet sekere dinge by Mosselbaai Volkswagen sal nooit verander nie. Deur altyd aan te dring op net die beste, het julle ons geïnspireer om die beste te wees. Dit sal nooit verander nie!

Ons kliënte sal steeds op wêreldklasdiens en gehalte getrakteer word deur ’n span wat hou by hul plattelandse waardesisteem van vriendelike voortreflikheid, onkreukbare integriteit, professionele advies en vakmanskap teen ’n billike prys. Ons mense bly steeds ons grootste bate en daarom word baie tyd en geld belê in die opleiding en ontwikkeling van ons personeel om tred te hou met die immer veranderende behoeftes van ons tyd.

Ons kliënte is ook “ons mense” en die span by Mosselbaai Volkswagen wil graag al ons lojale kliënte bedank vir hul volgehoue ondersteuning deur die jare en nooi julle uit om ’n draai te kom maak by ons nuwe tuiste. Terselfdertyd nooi ons almal wat nog nie deel is van die Mosselbaai Volkswagen familie nie om kom kennis te kom maak met die trots van Mosselbaai.

Hou gerus die pers dop vir die datum en tyd van ons amptelike openingsgeselligheid wat op ’n latere stadium gaan plaasvind!

 
         
         
 

Esther Süss And the Epic Bridge Cape Pioneer Trek
 

 
 

The race with soul – that is how the Bridge Cape Pioneer Trek is known throughout South Africa. Quite fitting considering that this seven day epic mountain biking race takes cyclists from the Swartberg Mountain, through the cliffs of Meiringspoort, across the semi-desert of the Karoo and through the garden route’s coastal forests. This year’s event kicked off on the 12th of October and concluded on the 18th.

Mossel Bay Vokswagen is proud sponsors of Esther Süss, the Swiss cross-country mountain biker. At the 2012 Summer Olympics, Süss completed the Women’s cross-country and finished in fifth place. In 2011 and 2012 she took part in the Absa Cape Epic, finishing with her team member in first place.

Süss and her partner, Theresa Ralph, stayed in third position during the first four days of the race. On day five, Süss and Theresa took third place again after experiencing a little bit of technical difficulties with a flat tyre. An enthusiastic Süss tweeted:  “The highlight of the race was the ostrich meat in feedzone 3”

Did you take part in this year’s Bridge Cape Pioneer Trek? Share your experiences on our wall.

   
         
         
 

Volkswagen - a Lifetime of Memories
 

     
 

Do you remember your first VW? Maybe you purchased a Beetle in the swinging 60s. Or perhaps it was a gift from your folks, one of the first VW Golfs when you went off to university. Do you remember your first road trip? Your first date with your better half? Does your trusted VW feature in any of your fondest memories? Have a look at this classic VW ad and share your favourite VW memory on our wall.

 

   
         
     
  Last chance to go on that Boland getaway
 
     
  As a proud owner of a VW from Mossel Bay Vokswagen, why not take it for a drive on a weekend breakaway to the picturesque Franschhoek Valley?

Our special offering of a 15% discount for your stay at La Petite Dauphine Guest Farm is in its last month and we would like to remind you to visit our website to obtain your promo code, enter the code on the La Petite Dauphine website and supply all your details to get a 15% discount on your stay at this charming guest farm.

Enjoy your stay, enjoy your ride. 

   
         
         
 

Kind regards,

Mossel Bay Volkswagen

   
         
 
 

Unsubscribe from future email communications from Mosselbay Volkswagen