Newsletter 08 August 2014
Newsletter 12 August 2014
         
  Dear name,

It’s been a month since the launch of the fantastic new VW Polo, and if you have not already done so, please book a test drive with us. You won’t regret it!

Because we like you so much and you are a part of our family, we are offering a special discount of 15% for your stay at La Petite Dauphine in the charming Franschhoek valley. All you need to do is visit our website to obtain your promo code, go to http://www.lapetite.co.za/suites, type in your promo code and supply all your details.

Enjoy the read, enjoy the ride.

 

 
         
  Mosselbaai Volkswagen – die Huis van Kampioene

 

 
  Mosselbaai Volkswagen is een van die staatmaker-besighede waarop Mosselbaaiers baie trots kan wees. Hulle het oor die jare ook al geleer om net die beste van hierdie uitnemende motorhandelaar te verwag. En nou het Mosselbaai Volkswagen in Louis Fourieweg wat hoofsaaklik MasterCars verkoop, hulle weer baie trots gemaak.

Jaco van der Merwe is vir die derde agtereenvolgende jaar aangewys as Volkswagen MasterCars se Bobaas Verkoopsman in die land. Ons wou by Jaco weet hoe hy dit regkry om so jaar na jaar in ’n plek soos Mosselbaai, suksesvol te wees.

Een van die redes waarom ek by Mosselbaai Volkswagen aangesluit het, was juis omdat ek aanklank gevind het by hul manier van sake doen. Eerlikheid en Integriteit is nie onderhandelbaar nie en die kliënt se belange kom altyd eerste. Verder is die gehalte van die motors wat ons verkoop ook net van die beste, want elkeen, of dit nou ’n Volkswagen of ander fabrikaat is, word aan ’n stel baie streng vereistes en standaarde blootgestel.

’n Geslaagde 80-punt meganiese ondersoek
Vervangde onderdele almal egte Volkswagen-onderdele
Volledige diensrekord
Gewaarborgde eienaarskap
Gesertifiseerde kilometerlesing
7-dae omruilplan
24-uur padbystand-diens

En ’n 2-jaar / onbeperkte km MasterCars-waarborg is ook beskikbaar. Alles daar vir jou algehele gemoedsrus. En met die ondersteuning van Mosselbaai Volkswagen ook nog daarby, kan jy nie verkeerd gaan nie. Teen hierdie agtergrond doen ek net my bes, Aldus Jaco. Al klink hy so beskeie, kan jy die trots in sy oë sien blink, en ons neem hom nie kwalik nie. Baie geluk!

 
’n Baie trotse Jaco van der Merwe wat vir die derde agtereenvolgende jaar aangewys is as MasterCars se landswye Kampioen Verkoopsman.
 
         
         
  Citi Golf Driveshafts Special Now On!

Visit Volkswagen Mosselbay for unbelievable discounts on Citi Golf driveshafts – get up to 56% off!

 

   
         
         
  Car magazine reviews brand new Volkswagen Polo

Undoubtedly one of the most successful hatchbacks in South Africa (at least according to Naamsa’s monthly new vehicle sales figures), the Volkswagen Polo has received a midlife update, and it’s a little bit more than just a nip and tuck.

   
         
         
  Content new Polo owners

We would like to congratulate the Cronje family as well as Dr Sandilands on their brand new Polos! May you have many joyful miles in your newly purchased vehicles. If you are interested in booking a test drive, please contact our friendly New Car Manager, Riaan.

 

 
The Cronje Family Dr Sandilands
 
         
         
 

Kind regards,

Mosselbay Volkswagen

   
         
 

Unsubscribe from future email communications from Mosselbay Volkswagen